Landbou Sektor SEB Kodes en grondhervorming
21 August 2012
Boere moet kennis neem van die konsep Landbou Kodes (“Agri-Kodes”) vir Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (“SEB”) wat onlangs publiseer is.... Hierdie kodes is huidiglik nog in konsep fase, maar mag in die nabye toekoms in werking tree. Die Agri-Kodes is van toepassing op alle boere en ook entiteite wat primêr betrokke is in die produksie, storing en verspreiding van landbou produkte.